|
|
|
| Vrydag, 08 April 2011 06:16 |
Wie is saam met Jesus gekruisig - Jan van der WattTanya vra: Wat is die name van die 2 persone wat saam met Jesus gekruisig is
Antwoord: Prof Jan van der Watt antwoord: Ons weet nie. Dit staan nie in die Bybel nie.
Skrywer: Prof Jan van der Watt |