Tuis
PDF Afdruk E-pos
Sondag, 19 April 2009 19:24

Prof. Kobus Kok

Kobus_Kok

Prof. Kobus Kok is ‘n dosent in Nuwe Testament aan die Universiteit van Pretoria. Hy voltooi die grade B.Th, M.Div, M.Th en Ph.D (grade met lof) en is tans besig met ‘n tweede doktorsgraad aan die Radboud Universiteit Nijmegen. Kobus het verskeie vakwetenskaplike artikels geskryf en drie boeke die lig laat sien. Kobus het verskeie televisieprogramme aangebied en is tans mede aanbieder van die radiokansel program "Verstaan jy wat jy lees". Een van sy drome is om ‘n "Verstaan jy wat jy lees" televisieprogram die lig te laat sien. Hy is getroud met Martelize, 'n fisioterapeut en hulle het 'n seun, Joshua.