|
|
|
| Maandag, 30 Maart 2009 07:27 |
Prof Marius Nel
Marius Nel BA (Admissie), BD, BA (Hons Wysbegeerte), DTh (Praktiese Teologie, Unisa), DD (Kerkgeskiedenis, UP), MDiv (Ou Testament, UP), PhD (Ou Testament, Pretoria) is pastoor van die AGS Krugersdorp-Sentraal vir die afgelope twintig jaar, dosent en departementshoof aan Auckland Park Teologiese Seminarium in Kerkgeskiedenis en mede-professor by die Skool vir Bybelwetenskappe en Bybelse Tale, Fakulteit Teologie, NWU Spesialiseringsterreine:
Outeur of medewerker van 30 publikasies en 35 wetenskaplike artikels. Medewerker aan Die Boodskap, Multivertalingbybel en Nuwe Lewende Vertaling Ontvanger van die Andrew Murrayprys op 8 Mei 2004 vir bydraes tot Die Bybel A-Z en die ATKV se Afrikoon-toekenning op 12 Augustus 2005 vir bydraes tot Bybelvertaling en gemeenskapswerk Deelgeneem aan 12 nasionale en 8 internasionale konferensies as spreker Lopende navorsing:
Funksies in vakverenigings:
|