|
|
|
| Dinsdag, 10 Maart 2009 10:12 |
Dr Stephan Joubert
Hy skryf 'n weeklikse bydrae vir 'n koerant in Gauteng, 'n maandelikse bydrae vir 'n Christelike glanstydskrif, en is ook die redakteur van 'n groot internet kerk (24 000 besoekers). Stephan het reeds 47 Christelike boeke geskryf, en is ook die mede-vertaler van 'n moderne Afrikaanse vertaling van die Bybel, welke bekroon is as die beste Christelike publikasie van die jaar in Suid-Afrika. Hy het ook reeds die Van Drimmelen medalje vanaf die Suid-Afrikaanse Raad vir die Wetenskap en die Kunste ontvang. |