|
Dinsdag, 09 November 2010 06:33 |
Die Groot Geloofswoordeboek: Here
Here
- Adon, Adonai Jahwe/Jehovah Kurios
Dit gaan hier oor die Naam van God. Elders is oor *God geskryf.
Die titel "Here" word in die Bybel in drie betekenisse gebruik.
|
|
Lees meer...
|
|
|
Maandag, 01 November 2010 17:25 |
Was Paulus meer konserwatief as Petrus? ‘n Uitleg van 1 Timoteus 2:8 - Kobus Kok
1 Timoteus 2:11 en 12: Ek vra interessantheidshalwe: Het Paulus nie hier teenstrydig met die genade wat hy so baie verkondig het,opgetree nie? Is sy standpunt nie hier "wetties" nie? Dan ook nog: Hoekom het hy nog altyd net "Die Broers aangespreek? Dis vir my vreemd dat hy Petrus aanspreek oor sy Optrede oor die ou tradisie maar hy doen dit ook? Ek is 'n ywerige Bybelleser en waarlik gelowig [70jr oud.} Sou graag u opinie wou hoor? Sterkte en seen.
|
|
Lees meer...
|
|
Maandag, 09 Maart 2009 18:26 |
Nou maar wanneer het die Bybel nou eintlik die Bybel geword?
So ongeveer 300 jaar na Jesus het die keiser van die Romeinse Ryk (wat destyds die wêreldmag was) ʼn Christen geword.
|
|
Lees meer...
|
|
|
Woensdag, 17 Maart 2010 18:08 |
Blaas van die basuin in die kerk - Marius Nel
ʼn Leser vra:
Wat sê die Bybel van die blaas van die basuin in die kerk?
|
|
Lees meer...
|
|
Maandag, 09 Maart 2009 15:07 |
Daar is baie gode (Politeïsme)
Politeïsme is ʼn woord wat van Grieks afgelei is (poli = baie en teïsme = god).
|
|
Lees meer...
|
|
|
|