|
Ons gaan oor die volgende paar weke artikels uit Prof Adrio König se boek: Fokus op die 300 geloofsvrae wat mense die meeste vra, op die webblad publiseer. Die uitgewers was Lux Verbi. Ons wil graag vir Prof König bedank vir die toestemming om die materiaal te gebruik. |
|