In Jakobus 2:1-4 word ʼn ryke en ʼn arme in die Christelike byeenkoms ontvang. Hulle word verskillende plekke gegee – daaruit leer ons hoe vroeë Christene kerk gehou het en hoor ons sommer ook van probleme in die kerk.
Indeks:
• Jakobus 2:1-4 Die probleem: Waar moes die gaste sit? • Dalk ʼn sinagoge? • Dalk ʼn huis? • Wat is die implikasies van die verskillende plekke waar die ryke en arme moes sit?