Tuis Bybelse Temas en Sake Kruis van Jesus
Kruis van Jesus
Kruis van Jesus (fisies) Hoe is Jesus gekruisig? Ons aanvaar dat die kruis lyk soos die hangertjies met kruisies wat ons dra. Tog is die nie so seker nie. Hoe die kruis gelyk het, word nêrens beskryf nie en daar was baie moontlikhede, byvoorbeeld, dit kon soos ‘n maalteken gelyk het, of soos ‘n T of kon miskien net ‘n regop boomstomp gewees het. Wat sê die Nuwe Testament hieroor?
title Filter     Vertoon # 
# Artikel Titel Trefslae
1 Die Kruis-en-die-Kroon(1) 1871
2 Die Kruis-en-die-Kroon(2) 2143
3 ʼn Plek van skande? (Kruis) 1067
4 Hoe is Jesus gekruisig? 1209
5 Aan ‘n kruis of dalk net aan ‘n paal? 1268
6 Merke in Jesus se hande en voete? 1587
7 Hoe is Jesus van die kruis afgehaal? 1177
8 Wat is die nota (titulus) wat aan die kruis vasgespyker is? 1260
9 Wat is presies gedra as daar staan “die kruis” is gedra? 1145
10 Hoe is die kruis gedra? 1249