Verbond'n Leser het die volgende vrae gevra: 1) In Genesis sê die Here die verbond met Abraham is blywend. In die Nuwe Testament word gepraat van die nuwe verbond. Vervang die nuwe verbond die ou verbond wat met Abraham gesluit is? Of is dit 'n bykomende verbond (ooreenkoms)? Indien wel, is gelowiges nog afstammelinge van Abraham? Hoe word kinders (babas) deel van die nuwe verbond? (besnydenis onder ou verbond). Dit word in die volgende twee artikels beantwoord |
|