Bonhoeffer (35)

image_pdfimage_print

You can’t turn back the clock. But you can wind it up again – Bonnie Prudden

 

Bonhoeffer (35)

  • Julle moet julle vyande liefhê; doen goed aan die mense deur wie julle gehaat word; seën die mense deur wie julle vervloek word; bid vir die mense deur wie julle sleg behandel word (Lukas 6:27 – 28).
  • U gebooie gee my meer insig as wat my vyande het, en is altyd by my (Psalm 119:98).

 

Is dit nie teenproduktief om goed te doen aan ons vyande nie? Hoekom is die behoeftes van ons vyande vir ons belangrik? Wat word van die woord “vyande” as ons hulle soos broers en susters behandel?

 

Here, U wat ons almal met ‘n ewigdurende liefde liefhet, laat my liefde vir my vyande meer as woorde en gedagtes wees, maar laat dit konkrete optrede wees. Amen.

 

image_pdfimage_print