Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake

image_pdfimage_print

Groot- of klein doop? – Vraag

Groot- of klein doop? – Jan van der Watt

Estelle vra:

Ek en my man was deel van ʼn so te sê AGS kerk. Ons altwee was groot gedoop. Ek was eers NG (so klein gedoop). Na my seun se geboorte het ons maar selde kerk toe gegaan, want dit was so bietjie moeilik met hom. Hy is nog nie gedoop nie. Ons is geleer dat wanneer jy verstaan wat dit beteken is om gedoop te word dan kan jy gedoop word. Ek voel baie skuldig dat my kind nog nie gedoop is nie. My man bly vir my se ek moet nie want hy is nog te jonk om ter verstaan. Ons kan nou die geleentheid kry om hom te doop. My man bly staan dat hy nie gedoop moet word nie. Wat is die regte opsie. Ek worry verskriklik oor dit.

Liewe Heksie

Liewe Heksie – Jan van der Watt

ʼn Leser vra:

Graag sal ek wil weet wat is u siening oor liewe heksie die kinderprogram. Die kyk na die program is nie vir my die probleem nie aangesien na my mening daar nie okkulte bevorder word nie.

Doop met die Heilige Gees

Doop met die Heilige Gees – Jan van der Watt

Frans Steenkamp vra:

Is daar iets soos doop met die Heilige Gees waarvoor ek moet bid en daarvoor vra?  En dan sal ek daarna ongewone tale of klanke gebruik wat die sigbare teken sal wees dat ek gedoop is met die Heilige Gees?

image_pdfimage_print