Category: Die Evangelie volgens Lukas – Bybelstudie deur Prof Francois Malan

image_pdfimage_print

Die Evangelie volgens Lukas: Die twaalfjarige Jesus by die tempel (Lukas 2:41-52) – Francois Malan

Die storielyn van Lukas loop van die baba (brefos, 2:12,16) deur die Kindjie (paidion, ’n verkleinwoord, 2:27,40) tot die Kind (pais, 2:43); van die gebruik van die naam ‘God die Allerhoogste’ (hupsistos) deur die engel in 1:32,35, en in Sagara...

image_pdfimage_print