Category: Die Evangelie volgens Lukas – Bybelstudie deur Prof Francois Malan

image_pdfimage_print

Die Evangelie volgens Lukas: Profetiese rede: die verwoesting van Jerusalem (Luk 21:20-24) – Francois Malan

21:20 Die Joodse oorlog is hier ’n voorbeeld van die politieke omwentelinge gedurende die bestemde tyd van die nasies  (kairoi ethnōn, v24), wat nie voor die wederkoms van Christus afgesluit word nie. Die begin van die beleëring van Jerusalem sal...

image_pdfimage_print