Category: Medewerkers

www.bybelkennis.co.za – Medewerkers
 

image_pdfimage_print

Nuwe Bladbaas vir Bybelkennis.co.za

Dit was vir die span van Bybelkennis.co.za ‘n groot hartseer dat dr Coen Slabber, die bladbaas (administrateur) van die begin van die webblad se bestaan af, ons ontval het. Dr Johan Voges, emeritus predikant van die Ned Geref Gemeente Lynnwood,...

Huldeblyk – Dr Coen Slabber

Dit is met groot hartseer dat die Bybelkennis.co.za-familie “afskeid” neem van dr Coen Slabber (“oom Coen” soos hy by baie van ons bekend was), een van die stigters van Bybelkennis.co.za en die bladbaas van die begin van die bestaan van...

Dr Johann Voges

Johann Voges het in 2019 afgetree na 40 jaar in die bediening en woon tans in Knysna. Hy was voltyds leraar in Standerton moedergemeente en Lynnwood gemeente in Pretoria. Na sy aftrede was hy deeltydse leraar in Sabie, Graskop en...

Prof Hermie van Zyl

Lewensloop: Hermie van Zyl Hermias Cornelius van Zyl (geb 6 Junie 1947) matrikuleer in 1965 aan die Hoërskool Wonderboom in Pretoria. Hy studeer daarna aan die Universiteit van Pretoria en behaal die grade BA, BD en DD. Hy dien vir...

image_pdfimage_print