Category: Coen Slabber se Blog

image_pdfimage_print

Vyf wanbegrippe oor die Nuwe Testament

Vyf wanbegrippe oor die Nuwe Testament Die evangelies gee teenstrydige berigte oor Jesus se lewe, dood en opstanding Ooggetuies se verslae oor dieselfde gebeurtenis is baie selde presies dieselfde. In die evangelies is daar baie meer ooreenkomste as verskille. Waar...

Hoe die psalms aanbidding kan vorm

Hoe die psalms aanbidding kan vorm Ons gebruik die woord aanbidding om daardie deel van die erediens te beskryf waar die gemeente sing. [Dit gebeur veral met die gebruik van die woord worship.] As mense vra na die ‘worship” in...

Die lewende dooies

Die lewende dooies Dié wat na haar luister, besef nie dat die dood self daar wag nie., dat dié wat hulle deur haar laat nooi het, klaar diep in die doderyk s nie (Spreuke 917 – 18). Spreuke leer ons...

image_pdfimage_print