Category: Coen Slabber se Blog

image_pdfimage_print

Dwaasheid kan net smokkel

Dwaasheid kan net smokkel Dwaasheid is soos ‘’n vrou …  Sy sit by haar voordeur, haar stoel staan op die hoogste plek in die stad en sy roep na dié wat verbykom, elkeen besig om sy gang te gaan: Draai...

Paasfees verander alles

Paasfees verander alles Kersfees speel so ‘n groot rol in die Christelike verbeelding dat Paasfees, die grootste Christelike fees, soms in die skadu gestel word. Ons sal waardeer hoe Paasfees alles verander het as ons kyk na Jesus se reiniging...

Wetenskap en die opstanding

Wetenskap en die opstanding In die antieke wêreld is ooggetuies en ‘n wonderwerk beskou as sterk bewyse om die waarheid van ‘n gebeurtenis te aanvaar. Toe Moses vir die farao gevra het om die Israeliete te bevry, het hy verskeie...

Jesus se opstanding

Jesus se opstanding Even as an atheist, I understood one thing about Christianity: it rises or falls on the resurrection of Jesus. (Leë Strobel) As Jesus voorspel het dat Hy sou sterf en op die derde dag weer sou opstaan...

image_pdfimage_print