Category: Die Bybel in ons Praktiese Lewe

image_pdfimage_print

Aanbidding

Aanbidding

God se verhaal met mense is eintlik ʼn liefdesverhaal. In Johannes 3:16 staan daar dat God die wêreld so liefgehad het, dat Hy sy unieke Seun gestuur het sodat ons gered kan word.

image_pdfimage_print