Tuis Coen Slabber se blog


If they obstruct the salvation of the people, vengeance belongs to God, and he will punish them in his own time... If you are sons of peace, you will win both clergy and people, and this will be more pleasing to God than if you were to win the people alone and alienate the clergy. Conceal their mistakes and make up for their many defects; and when you have done this, be even more humble than before.' Franciskus van Assisi oor korrupte priesters.


Kan godsdiens my aandag aftrek?

Ja. Dit beteken nie dit sal my aandag aftrek nie, maar dat dit kan. Hoe is dit moontlik? Dit gebeur as ons te veel tyd spandeer om oor dinge soos verkiesing/uitverkiesing te praat en vergeet om die hongeres te voed en die evangelie met ander te deel. Daar is mense wat so bekommerd is om elke deeltjie van die leer reg te kry dat hulle skoon van hulle geloof vergeet. Maar om jou geloof tot voordeel van ander uit te leef, is deel van die Christelike leer.

Leave a Comment


Neutrality helps the oppressor, never the victim. Silence encourages the tormentor, never the tormented. -Elie Wiesel, skrywer


Wesley se vierhoek

Wesley se vierhoek bestaan uit die Skrif, tradisie, ondervindings en rede. Hierdie vierhoek kan met groot vrug gebruik word om te bepaal hoe ons ons teologie of ons kennis van God bymekaar sit. Wesley het die Skrif as primêr gesien. Hy het die ander drie as die onvermydelike lens waarmee ons na alles kyk, gesien. Hierdie vierhoek is beide beskrywend (hoe ons ons kennis aangaande God bymekaar maak) en voorskriftelik (hoe ons ons teologie moet bou). Mense verskil omdat hulle verskillende gewigte aan die vier kante toeken.

Leave a Comment


Gardens are not made by sitting in the shade. - Rudyard Kipling

 

My kind het afgedwaal

Vraag: Ons dogter het haar rug op alles wat ons haar geleer het, gedraai. Dit breek ons harte. Sy woon nou saam met ʼn man wat haar net uitbuit - sy moet hom onderhou. Sy praat selde met ons. Wat het ons verkeerd gedoen?

Leave a Comment


I never could have done what I have done without the habits of punctuality, order, and diligence, without the determination to concentrate myself on one subject at a time. - Charles Dickens

 

Ken jou Ou Testament

Hoeveel van ons lees die Ou Testament? Ja, miskien lees ons nog die psalms. Maar gelowiges moet die volle verhaal van die Bybel ken, anders kan hulle dit tog nie oordra aan ander nie. Ek wil net na 'n paar voorbeelde wys van hoe die Ou Testament met groot vrug gebruik is.

Leave a Comment

If any man seeks for greatness, let him forget greatness and ask for truth, and he will find both. -Horace Mann, educational reformer (1796-1859)


Afgode

Chris Wright  het by die onlangse Lausanne Konferensie in Kaapstad gepraat oor die integriteit van kerkleiers. Hy sê dat God se kinders, soos die Israeliete van ouds, die vals gode en afgode van die wêreld aanbid - "Idolatry ... is the biggest single obstacle to world mission." Hy identifiseer drie afgode:

Leave a Comment