Tuis Coen Slabber se blog

Blog26c

It is not our fault that people are poor, but it is our responsibility to do something about it - Richard Stearns The Hole in Our Gospel (Nashville: Thomas Nelson, 2009), 123

Ons is verdeeld (6)

[Op die blog Pastoral Musings was daar ‘n lang artikel oor dinge wat ons as Christene verdeel. Dit gaan oor betwisbare sake (questionable issues) – sake waaroor Christene die vryheid het om te besluit. Dit dinge waaroor die Bybel nie uitspraak lewer nie. Dit gaan nie oor fundamentele sake nie. Dit het heelwat duidelikheid vir my gebring.]

Ons het gekyk na hoe Christene verskille moet hanteer. Nou kom ons by ‘n moeilike saak:

Wat doen ons as oortuigings leerstellings word?

Leave a Comment

There are 3 stages to every great work of God: First it’s impossible, Then it’s difficult, Then it’s done. ~J. Hudson Taylor

‘n Lewe van geloof

My Bybelstudie vir die begin van die jaar is die boek Jesaja. Ek gaan gereeld blogs daaroor skryf – nie ‘n volledige kommentaar nie. Ek maak veral van John Goldingay se New International Biblical Commentary Isaiah gebruik.

Lees Jesaja 26:7 – 19

Die pad van die regverdige is reguit, U maak sy pad gelyk (26:7). Hierdie vers som die implikasies van 26:1 – 6 op. In die laaste paar hoofstukke was daar volle vertroue in die visie van God wat optree om die hoë mense af grond toe te bring en mense wat swaarkry te ondersteun. In 26:8 – 19 verander dinge. Nou word die lot van die hoë mense en mense wat swaarkry nie meer as ‘n werklikheid gesien nie. Daar is ‘n besef dat ‘n lewe van geloof noodsaaklik is; daar is ‘n verlange om dit wat tot dusver as visioene beskryf is as ‘n werklikheid te beleef.

Leave a Comment

I rather make a great comeback from failure then to have never attempted something and be average. ~Matthew Barnett

Onlogiese mites

Daar is mense wat glo dat ons nie moet lees wat Mormone of Moslems of mense van ander gelowe skryf nie. Natuurlik moet ons baie versigtig wees, maar God openbaar soms sy wysheid op onverwagte plekke. Een so ‘n persoon is Albert Ellis (1913 – 2007), ‘n sielkundige en toegewyde ateïs. Hy is veral bekend vir sy “Rational Emotive Behavior Therapy.” Ellis beweer dat baie van ons probleme die gevolg is van die mens se neiging om onlogiese dinge te glo. Dit lei tot innerlike spanning, swak selfbeeld, frustrasie, konflik, probleme met ons verhouding met ander, ens.

Leave a Comment

The cost of being wrong is less than the cost of doing nothing. ~Seth Godin

‘n Waarskuwing aan Sebna

My Bybelstudie vir die begin van die jaar is die boek Jesaja. Ek gaan gereeld blogs daaroor skryf – nie ‘n volledige kommentaar nie. Ek maak veral van John Goldingay se New International Biblical Commentary Isaiah gebruik.

Lees Jesaja 33:15 – 25.

In Hoofstuk 22 lees ons die uitspraak teen Jerusalem. Dit sluit in ‘n boodskap aan ‘n politikus – Sebna. Jesaja verwys selde na die konings, maar hier verwys hy na twee belangrike amptenare: Sebna en Eljakim. Hulle dien as tussengangers tussen Hiskia en die koning van Assirië se afgevaardiges.

Leave a Comment

What a man is on his knees before God, that he is—and nothing more. —Robert Murray M’Cheyne

Ons is verdeeld (5)

[Op die blog Pastoral Musings was daar ‘n lang artikel oor dinge wat ons as Christene verdeel. Dit gaan oor betwisbare sake (questionable issues) – sake waaroor Christene die vryheid het om te besluit. Dit dinge waaroor die Bybel nie uitspraak lewer nie. Dit gaan nie oor fundamentele sake nie. Dit het heelwat duidelikheid vir my gebring.]

Ons het gekyk na enkele algemene riglyne van hoe Christene verskille hanteer. Nou gaan ons na spesifieke opdragte kyk.

Leave a Comment