Die wet se relevansie vir vandag – Hermie van Zyl

Janus vra: Help my asb met die volgende vraag wat ‘n baie goeie vriend vir my vra: “Beteken die nuwe verbond dat die gebooie van Eksodus 20 en Deuteronomium 5, en nog ander, afgeskaf is?” Antwoord Prof Hermie van Zyl … Continue reading Die wet se relevansie vir vandag – Hermie van Zyl