Jesus herstel Petrus in die apostelamp (21:15-23)

Jesus herstel Petrus in die apostelamp (21:15-23) – Francois Malan

21:16 Jesus vra vir die tweede maal: Simon seun van Johannes, het jy my baie lief (agapas). Petrus antwoord weer: Ja, Here , U weet dat ek u liefhet (filoo). Die herhaling van dieselfde vraag vra rekenskap oor die egtheid van sy gehegtheid aan Jesus, nou nie in vergelyking met die ander nie, maar van hom wat hier voor Jesus staan. Petrus se antwoord steun weereens op Jesus se kennis van sy hart as bewys van sy liefde. Jesus kan sy kudde se sorg alleen opdra aan iemand wat Hom onvoorwaardelik en onwankelbaar liefhet en doen wat Hy sê (15:10).

as Ek wil hê dat hy moet bly tot Ek weerkom – is dit nie jou saak nie, jy, volg jy My!.’  

(21:24-25)

 

Prof Francois Malan