Jesus is groter as Abraham en die profete (8:48-59)

Jesus is groter as Abraham en die profete (8:48-59) – Francois Malan

8:49 Jesus ignoreer die skimp dat Hy ‘n Samaritaan is – Hy het immers ook vir die Samaritane gekom (4:40-42). Maar die beskuldiging dat Hy ‘n duiwel het, word weerlê deur sy woorde en dade, nl. dat Hy die wil van sy Vader doen en daardeur die Vader eer. Maar hulle verwerp sy woorde en doen Hom oneer aan met hulle belediging, en daarmee ook aan God, sy Vader.

het die ewige lewe). Vir die Jode is dit andermaal ‘n uitnodiging om Jesus te aanvaar as die Woord van God

 

Skrywer: Prof Francois Malan