Luister en geloof

–Martyn Lloyd-Jones

Luister en geloof

Die verhouding van kalium en natrium is jou daaglikse dieet is belangrik. ‘n Onlangse studie het bevind dat as jy twee maal meer kalium as sout inneem, verminder jy die risiko van fatale hartsiektes. Meeste van ons neem te veel natrium (sout) in.

 

 

. Woorde en optrede kan nie geskei word nie. Daar is ‘n tyd om aan Jesus se voete te sit en te luister, maar daar is ook ‘n tyd om sy woorde in die praktyk toe te pas. Jakobus stel dit so: Elke mens moet maar te gewillig wees om te luister, nie te gou praat nie en nie te gou kwaad word nie (1:19).

 

 

Die Brief van Jakobus is bekend vir sy geloof in aksie. Maar Johannes het ook geen kompromieë aangegaan nie. Iemand wat sê: “Ek ken Hom,” maar nie sy gebooie gehoorsaam nie, is ‘n leuenaar en die waarheid is nie in hom nie (1 Johannes 2:4 – 5). Optrede/dade is konkrete bewyse van gehoorsaamheid en berus op God se liefde en waarheid.