www.bybelkennis.co.za Blog

Die Apokriewe Boeke (14)

Die Apokriewe Boeke (14) – Jan van der Watt

Die eerste brief van Klemens is nie ʼn apokriewe boek nie, maar ʼn vroeg-Christelike geskrif. Hy was die biskop van Rome (die pous soos ons hom vandag ken). Hierdie brief is aan die gemeente in Korinte gerig.

Selfbeheersing

Selfbeheersing – Kobus Kok

Between stimulus and response there is a space…

In that space lies our ability to choose our response. Therefore, we are nothing less than responsible beings, able to respond appropriately.

Onbekende Outeur

Selfbeheersing is niks minder nie as die vermoë om verantwoordelike en redelike keuses te maak.

Die Apokriewe Boeke (12)

Die Apokriewe Boeke (12) – Jan van der Watt

Makkabeërs 6:24 – 30

In die Bybel (byvoorbeeld Johannes 10:11vv of 15:12-14) hoor ons dat dit goed kan wees as iemand vir iemand anders sterf, doodgewoon omdat hulle vriende is of aan mekaar behoort. Hy hoef nie eers noodwendig die ander persoon se lewe te red nie. Hy doen dit net vir hom of haar…