www.bybelkennis.co.za Blog

Ongelooflik of Godgelooflik – Vraag

Ongelooflik of Godgelooflik – Vraag

Koos Rousseau vra die volgende vraag:

Ek is nie seker of ek op die regte plek is om my mening te lug nie maar nietemin hoor my asseblief net uit! Ek beskou myself nie as n Afrikaner puris nie maar daar is ‘n ding wat my dwars in die krop steek. Ons as Afrikaners en Christene spreek onsself so maklik uit en beklemtoon tog so maklik ons sterk gevoel veral in die konteks van ons geloof deur van die woord ONGELOOFLIK gebruik te maak.

Vreemde Vrouens in Jesus se gelagsregister volgens Matteus

Vreemde Vrouens in Jesus se gelagsregister volgens Matteus

Indien mens in ons tyd wil wys hoe belangrik iemand is, of as jy aansoek doen vir werk, sal jy jou CV voorlê. In jou CV vertel jy van al jou ervaringe, jou kwalifikasies, jou prestasies, ens. In die Bybelse tyd het mense hulle belangrikheid aangetoon deur middel van hulle geslagsregister.

Kobus_Kok

Prof Kobus Kok

Prof. Kobus Kok Prof. Kobus Kok is Hoof van die Departement Nuwe Testament en Direkteur van die Instituut vir Vroeë Christelike Studies aan die Evangelische Theologische Faculteit Leuven in België. Leuven is die oudste universiteitsstad in die Benelux (België, Nederland...