Perspektief op gebed (3) – Die hartklop van gebed. – Jan van der Watt
Hierdie hoofstuk word in twee afdelings verdeel, naamlik: Deel 1: Wat maak gebed GEBED? Deel 2: Al geselsende met God. DEEL 1: Wat maak gebed GEBED? Wat maak gebed GEBED? Die antwoord is eenvoudig: GOD! Gebed is eintlik ‘n snaakse...