Tagged: Die Groot Geloofswoordeboek: Evangelie van Tomas

image_pdfimage_print

Die Groot Geloofswoordeboek: Evangelie van Tomas

Die Evangelie van Tomas – Adrio König

Die Evangelie van Tomas is ‘n apokriewe Evangelie (*Apokriewe Boeke), een van ‘n hele aantal vroeë geskrifte wat nie in die Bybel opgeneem is nie. Hierdie Evangelie is in 1945 in Egipte ontdek in die beroem­de Nag Hammadi-fonds toe ‘n hele aantal baie ou geskrifte in ‘n kleipot gekry is.

image_pdfimage_print