Tagged: Die Groot Geloofswoordeboek: Genade en Genadetyd

image_pdfimage_print

Die Groot Geloofswoordeboek: Genade en Genadetyd

Die Groot Geloofswoordeboek: Genade en Genadetyd

 

Genade

Algemene genade • Besondere genade

“Genade” is een van die kernwoorde van die *evangelie. Daar is men­se wat meen dit gaan eintlik in die Bybel oor wat die Here nie wil hê ons moet doen nie. En daar is natuurlik ’n tikkie waar­heid daarin. Maar die moeilikheid is dat ons dit toe wel gedoen het. Wat nou?

image_pdfimage_print