Tagged: Lukas

image_pdfimage_print

Die Evangelie volgens Lukas: Die gelykenis van die oneerlike bestuurder (Luk 16:1-8) – Francois Malan

Die gelykenis word aan die voorafgaande gelykenis verbind met die woord ‘verkwis.’ Die verlore seun het sy deel van die eiendom in die ver land met sy losbandige lewenswyse verkwis (15:13 diaskorpizō). Die oneerlike bestuurder word  aangekla dat hy die...

image_pdfimage_print