Tagged: Lukas

image_pdfimage_print

Die Evangelie volgens Lukas: Die geboorte van Jesus word aangekondig (Luk 1:26-38) – Francois Malan

Matteus bskryf die aankondiging van Jesus se geboorte aan Josef. Lukas vertel van die aankondiging aan Maria. Die twee se geslagsregisters verskil ook vanaf Salomo. Die aankondiging aan Sagaria en aan Maria vertoon baie ooreenkomste, terwyl die een aan Maria...

image_pdfimage_print