Tagged: profete

image_pdfimage_print

Hoe moet ek die profeteboeke verstaan?

It is only an infinite God, and an infinite good, that can fill and satisfy the precious and immortal soul of man. –Thomas Brooks

Hoe moet ek die profeteboeke verstaan?

Wat het al hierdie snaakse gebeure waarvan die profete praat nou met ons te doen? Al die afgryslike dele oor oordeel soos in Jeremia en Amos kan ons maar oppervlakkig lees. En wat van die onverstaanbare beelde in Esegiël, Daniël en Sagaria? Daarom spandeer ons maar min tyd aan hierdie boeke.

Die Groot Geloofswoordeboek: Profesie/Profeet/Vervulling van profesieë/beloftes

Die Groot Geloofswoordeboek: Profesie/Profeet/Vervulling van profesieë/beloftes

Profesie/Profeet Vervulling van profesieë/beloftes

Profesie/Profeet

Ou Testament

Daar is ‘n algemene misverstand oor wat die eint­like taak van ‘n profeet in die Ou Testament was. ‘n Profeet het nie in die eerste plek profesieë uitgespreek oor wat in die toekoms sou gebeur nie. Die hoofsaak van die profeet se taak was om te sê wat die wil van God daar en dan was.

image_pdfimage_print