Tagged: regverdiging

image_pdfimage_print

Geloofsvrae: Begrippe vir die heilsweg: Regverdiging

Geloofsvrae: Begrippe vir die heilsweg: Regverdiging – Adrio König

Regverdiging

Die begrip regverdiging is een van die kernbegrippe van die kerkhervorming. Lurther se vraag: Waar kry ek ‘n genadige God, was ten diepste ‘n vraag hoe hy geregverdig kan word d.i. hoe hy in die regte verhouding met God kan kom. Hy het goed geweet van die geregtigheid van God, en dit was juis sy vrees: God is self regverdig en daarom eis Hy geregtigheid van ons. Ons het dit nie. Daarom staan ons onder sy oordeel. Waar kry ek ‘n genadige God?

Die Groot Geloofswoordeboek: Heilsweg (4)

Die Groot Geloofswoordeboek: Heilsweg (4)

  • Geloofsekerheid

Veral onder Evangeliese Christene is ge­loof­sekerheid ‘n baie po­pulêre woord. Dit lei ook geen twyfel dat dit ‘n sterk Bybelse basis het nie. Veral Johannes maak baie daarvan dat ons moet weet dat ons die ewige lewe het (Joh 3:36; 1 Joh 3:1; 5:10-12).

image_pdfimage_print