Tagged: trou

image_pdfimage_print

Mag ek weer trou na ’n egskeiding?

Mag ek weer trou na ‘n egskeiding? – Jan van der Watt

Egskeiding is inderdaad in ons tyd ’n groot probleem. Daarmee saam gaan die probleem van hertrou. Mag jy met iemand anders hertrou nadat jy geskei het? Maklike antwoorde is daar nie altyd nie. Daar is twee dinge wat ons eers net moet noem.

Egskeiding en weer trou

Egskeiding en weer trou – Kobus Kok

Louise vra:

Ek sit met ‘n vraag wat ek soveel verskillende opinies oor kry dat ek nie meer weet watter kant toe nie en wat die regte opinie is nie. Volgens die 10 gebooie in die Bybel mag jy nie “adultery” pleeg nie en indien jy na ‘n egskeiding weer sou trou (as jou man nog lewe) pleeg jy “adultery”, want God sê wat Hy saamgevoeg het mag geen mens skei nie. Dus as jou man nog lewe en jy skei is julle eintlik nog steeds een vlees.

image_pdfimage_print