Category: 1 Johannes – Bybelstudie reeks deur Prof Francois Malan

image_pdfimage_print

Die Eerste Brief van Johannes: Die derde vereiste vir kinders van God – weerstaan wêreldgesindheid (4:1-6) (b) Julle is uit God (4:4-6) – Francois Malan

4:4 ‘Julle,…’ verwys na die Jesus-belyers teenoor dié wat Hom nie bely nie. ‘Julle’ wat in Jesus glo ‘is uit God.’ Dit is deur God dat hulle in Jesus glo, deur die Heilige Gees wat hulle oortuig het om in...

image_pdfimage_print