Category: Die Evangelie volgens Lukas – Bybelstudie deur Prof Francois Malan

image_pdfimage_print

Die Evangelie volgens Lukas: Aankondiging van Johannes die Doper se geboorte (Luk 1:5-17) – Francois Malan

1:5 Lukas lê eers die verband tussen Johannes se geboorte en die wêreldgeskiedenis, met Herodes (die Grote, van 37-04 v.C.) koning van Judea as verteenwoordiger van die hele Palestina. Herodes het die titel ‘koning’  van die Romeinse keiser ontvang. Die...

image_pdfimage_print