Category: Die Evangelie volgens Lukas – Bybelstudie deur Prof Francois Malan

image_pdfimage_print

Die Evangelie volgens Lukas: Die voorbereiding vir die paasmaal (Luk 22:7-13) – Francois Malan

Lukas het Markus 14:12-16 se inleiding vereenvoudig, verkort, en die name gegee van die twee dissipels wat die voorbereiding moes gaan doen. Jesus neem die inisiatief vir die voorbereiding, waaruit sy doelgerigtheid en profetiese volmag blyk – by Mattheus en...

image_pdfimage_print