Category: Bybelse Temas en Sake
Pieter vra: Ek het ‘n vraag oor die teksgedeeltes in Jeremia en Hebreërs wat verwys na die ou en nuwe verbond. Ek het die gedeelte gelees: Alle Paaie lei na Jesus: Ou verbond-nuwe verbond deur Adrio König. My vraag is...
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. Jakobus argumenteer soortgelyk oor geloof (Jak 2:14-26). Geloof sonder werke is dood, met ander woorde, as...
Awie vra: Onderwerp: selfmoord en dat n mens hom nie met voorwerpe soos klip en hout mag bevredig nie Boodskap Teks: ons is besig met n paar onderwerpe waar ek graag duidelike skrif soek wat ek al raak gelees het...
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. Jesus dien nie net as offer vir die sonde nie, maar as Hoëpriester is Hy ook...