Category: Bybelse Temas en Sake
Die wonderlike digwerk van hoofstukke 60-62 veronderstel ‘n beslissende ingryping van die Here in die lewe van die hele wêreld, waardeur Jerusalem verhoog sal word met die Here se vyande diensbaar aan haar. So ook in hierdie kort gedig, maar...
Hierdie gedig sit die geesdriftige belofte van hoofstukke 60-61 voort, van ‘n vreugdevolle verandering in die samelewing van Jerusalem. Die eerstepersoonswerkwoorde klink asof die Here self aan die woord is, maar uit verse 8 en 11 blyk dit dat die...
61:5-7 In die vorige vier verse is die ander nasies nie genoem nie. Hier word hulle betrek by die nuwe samelewing, maar die bordjies is verhang. Die groot bouprogram het vakmanne nodig, en hulle word ingevoer van die ander nasies...
Jackie vra: Ek wonder al so lank oor die vraag. Kan geeste of bose geeste in jou huis wees? Kan hulle met jou praat of jou aanraak? My mense glo daaraan maar ek self het dit nog nooit beleef/ervaar nie....