Category: Coen Slabber se Blog

image_pdfimage_print

Wat is Kersfees?

  Wat is Kersfees? Kersfees vandag is basies twee feesvierings – ‘n sekulêre en ‘n godsdienstige vakansiedag. In baie van die feesvierings word Christus nie eers vermeld nie. Dit word ‘n verjaardag vir die familie, vir gee en vir vrede...

Redes om die Drie-eenheid te bestudeer

Redes om die Drie-eenheid te bestudeer Dit is moeilik om die Drie-eenheid te verstaan en nog moeiliker om aan ander te verduidelik. Daarom is ons geneig om min tyd te spandeer om daaroor te dink en te praat. Ons glo...

God het ‘n gesig

God het ‘n gesig Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gsien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid (Johannes 1:14). Max Lucado skryf:...

image_pdfimage_print