Category: Eenheid en Verskeidenheid in die Bybel

Kan ons sê dat die Bybel net een boodskap het as ons weet dat dit eintlik 'n biblioteek van boeke is wat deur verskillende skrywers oor 'n baie lang tyd geskryf is?

image_pdfimage_print

Eenheid en Verskeidenheid in die Bybel(4) – Slotperspektief: Het die Bybel ÉÉN Boodskap?

Eenheid en Verskeidenheid in die Bybel(4) – Slotperspektief: Het die Bybel ÉÉN Boodskap? – Hermie van Zyl

Ten slotte moet mens die vraag probeer beantwoord of die Bybel één boodskap het. Hierdie vraag moet met ‘n “nee” én “ja” beantwoord word. Die “ja” dra die grootste gewig, maar dan moet dit reg verstaan word. 

image_pdfimage_print