Die Doop – Hermie van Zyl

‘n Leser vra: Ek is ‘n lidmaat van die NG Kerk. Ek was gister by ‘n buurgemeente (NG Kerk) waar daar ‘n baba gedoop is. Toe die dominee die doopformule uitspreek: “Ek doop jou in die naam van die Vader, … Continue reading Die Doop – Hermie van Zyl