Prof Francois Malan

Prof. Francois Malan

Francois Stephanus Malan B.A. D.D. (UP) gebore Wolmaransstad 1934.10.17. (Getroud met Nesta Hartzer; 8 kinders; 14 kleinkinders)Francois_Malan

Legitimasie Universteit van Pretoria 1958; Ordening NGSendingkerk van Transvaal, Johannesburg 1959.

Sendeling van die NGKerk in Johannesburg (1959-1970) en op die sendingstasie Kranspoort (distrik Louis Trichardt; 1970-1972)

Dosent in Nuwe Testament aan die Stofberg Teologiese Skool by Turfloop en professor aan die Universiteit van die Noorde (distrik Pietersburg; 1972-1994)

Leraar NG Gemeente Renosterpoort (Pietersburg; 1994-1999)

Emeritus 1999-  

Doktorale proefskrif: Paulus se aanwysings in 1 Korintiƫrs 7 ten opsigte van die huwelik en die ongehude staat.