www.bybelkennis.co.za Blog
Fanie vra: ·As die mens sterf verlaat die gees die liggaam en vertoef in rus dws “slaap” tot emet die wederkoms. Dus bestaan die siel dws denke, begrip, verstand, emosie, intellek nie meer nie. Die gees word deur Hom wat...
Dirk vra: My tante van 89 het my gevra waar in die Bybel staan “net goedheid en guns.” Dit na aanleiding van ’n omroepster op televisie wat die nuus met dié woorde eindig. Ek het haar gesê ek glo nie...
Vraag Jesus het met die mense gepraat dmv gelykenisse. Wat my opval in Matteus 25:6 is dat die bruidegom om middernag gekom het, en die verhaal gaan dan voort dat die tien opgestaan het om hulle lampe gereed te maak....
Louis vra Ek lees die vraag en die andwoord op dit, vir my beteken dit eenvoudig dat ons liggaam nie meet stoflik is nie en dat die liggan nie meer / weer kan sterwe nie. Op die berg het Jesus...