www.bybelkennis.co.za Blog
Paulus stuur Timoteus (Fil 2:19-24). Die Filippense is blykbaar meer bekommerd oor hulle eie belange as oor dié van ander (2:4). Paulus spreek dieprobleem aan deur hulle te wys op die voorbeeld van Christus in die gestalte van ’n slaaf...
2:14 ‘Doen alles sonder kla of teenpraat,’ Die wyse en gesindheid waarmee die gelowiges gehoorsaam moet saamwerk word onderstreep. ‘Sonder kla’ (chōrìsgongusmõn: sonder om jou misnoeë met ’n geknor of murmerings te kenne te gee). Dit bevorder slegte gevoelens inplaas...
Ligdraers in die wêreld (Fil 2:12-18) 2:12 ‘Daarom, my geliefdes, soos julle altyd gehoorsaam was, nie net in my teenwoordigheid nie, maar nou ooknog veel meer in my afwesigheid – werk met vrees en bewing aan julle (as gemeente se)...
2:9 ‘Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en aan Hom dié Naam geskenk wat bo elke naam is,’ Hier kom ’n radikale verandering in die loflied waarmee Paulus Jesus se nederigheid besing. Die eerste helfte het Jesusse selfvernedering beskryf....