www.bybelkennis.co.za Blog
Leser vra Wat beteken die begrip: ‘n Verheerlikte liggaam? Beteken dit dat ons ‘n nuwe, JONG liggaam gaan hê? Verheerlikte liggaam in my oë is amper om die “perfekte liggaam” te hê, soos toe ek in die beste, gesondste toestand...
Leser vra (teks effens verkort): Daar is ‘n bediening in die kerk wat klere verskaf hulpbehoewende mense. Klere word deur die gemeentelede en gemeenskap geskenk. Die afgelope jaar is die fokuspunt verskuif. Die klere word nou verkoop en aanvraag van...
Johan vra: Ek het al dikwels daaroor gedink: God het die Israeliete verbied om met ander nasies te meng, tog het Salomo, die grootste aardse koning, omgang gehad met die koningin van Skeba. Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: ’n...
1:25 ’Juis omdat ek hiervan oortuig is, weet ek dat ek hier sal bly, ja, dat ek wel by julle almal sal bly, sodat julle vordering kan maak en geloofsvreugde van ervaar.’ Paulus vertrou (pepoithōs ‘vertrouend’ (nie: ‘ek is oortuig’...