www.bybelkennis.co.za Blog
’n Stoffie of nie ’n stoffie nie? Perfeksionis is eintlik die buurman van Skeidsregter. Dit is dié mense wat dink dit hang van hulle af om die wêreld perfek te maak en dat ’n mens se waarde gemeet kan word...
’n Fout sal ek kry, dis verseker Iemand het eenmaal gesê: “My vrou is bly ek is nie perfek nie. Sy hou daarvan om fout te vind.” Daar is oorkritiese mense wat met alles fout vind. Hulle kop werk eenvoudig...
28:30 Vir twee volle jare het Paulus in sy eie gehuurde huis in Rome gebly, steeds onder bewaking van ’n soldaat (28:16). In sy brief aan die Filippense wat hy tydens hierdie gevangenskap geskryf het (Flp 1:14,17) meld Paulus dat...
Dorothea vra: Is daar iewers ‘n vers waar daar gepraat word van die wagters op die mure wat uitroep, Alles is wel? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Onderwerp: Navraag Boodskap Teks: Ps 130:6 praat van my siel wat op die...