www.bybelkennis.co.za Blog
Leser vra Wat sê die engele en demone oor Jesus? Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Wat sê die engele oor Jesus? Dit sal nogal lekker wees om te weet, want hulle is immers die hemelse diensknegte van God....
Ons almal sukkel partymaal maar In die ou lewe kry jy nie altyd wat jy verwag nie. Die lewe bly ’n spel waarin jy nie altyd wen nie. Ons almal land maar partymaal plat op ons rug op die krytvloer...
‘n Leser vra: My verloofde is groot gedoop, ek as baba in n NGK. Mag ons in n NGK trou? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Julle mag in die NG Kerk trou. Die huwelik is, wat die staat betref ’n...
Ons gaan ‘n hele reeks artikels oor hierdie boek publiseer van Prof Jan. Hierdie is die Inleiding. Die een ou het eenmaal vir ’n ander een gevra: “Wat doen jy vir ’n lewe? Jy lewe tog, nie waar nie?” Voel...