Tagged: 1 Johannes 1 Prof Francois

image_pdfimage_print

Die Eerste Brief van Johannes: Die tweede vereistes vir kinders van God – wees gehoorsaam (3:21-24) – Francois Malan

Vrymoedig voor God (3:21-24) 3:21 In die brief waarin Johnnes, die apostel van die liefde, by sy gemeentes pleit om by die Here te bly, word hulle telkemale aangespreek as sy ‘geliefdes’ (2:7; 3:2,21; 4:1,7,11), sy geliefde ‘kindertjies’ (2:1,3,12,18,28; 3:7×2,18;...

image_pdfimage_print