Tagged: Depressie

image_pdfimage_print

Mites wat Christene oor depressie glo

I believe in Christianity as I believe that the sun has risen: not only because I see it, but because by it I see everything else –  C. S. Lewis

 

Mites wat Christene oor depressie glo

Daar is ‘n aantal mites oor depressie wat Christene ontslae van moet raak:

  • Ware gelowiges ly nie aan depressie nie.

Daar is baie mense met depressie.  Dit lei tot pyn. Dit voel asof jy in dryfsand vasgevang is – jy voel asof jy al dieper wegsink. Hierdie siening dat gelowiges nie depressie kry nie, vererger die situasie dramaties – dink aan die skuldgevoel en skaamte by iemand met depressie as hy so iets hoor.

Hoe reik ek uit na iemand met depressie

 

The blood of Christ cannot be rendered barren and prevented from producing food – Calvyn

 

Hoe reik ek uit na iemand met depressie

Die liefde is geduldig, die liefde is vriendelik; dit is nie afgunstig nie, is nie grootpraterig nie, is nie verwaand nie. Dit handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, is nie liggeraak nie, hou nie boek van die kwaad nie. Dit verbly hom nie oor onreg nie, maar verheug hom oor die waarheid. Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles (1 Korintiërs 13:4 – 7).

Ons hou van hierdie woorde – dit is dalk tydens ons huwelik voorgedra. Maar wat beteken dit as ek iemand met emosionele gesondheidsprobleme in my gesin moet ondersteun? Hoe lyk 1 Korintiërs 13 in hierdie werklike – dikwels donker – lewe.

 

Mites oor angs en depressie

   “No speech, no word, is adequate to the mystery of God as person.” – Emil Brunner Mites oor angs en depressie Angs en depressie  is algemene verskynsels in die moderne lewe. Ten spyte van al ons kennis is daar...

image_pdfimage_print