Tagged: Het jy geweet? Die paradys?!

image_pdfimage_print

Het jy geweet? Die paradys?!

Het jy geweet? Die paradys?! – Jan van der Watt

Die Persiese (Iranse) konings in die Bybelse tyd het indrukwekkende paleise gebou. Deel van hierdie paleise was gewoonlik ’n pragtige tuin waarin die koning kon gaan stap of ontspan het.

image_pdfimage_print